0000-00-00 00:00:00

Best Deals & Download PDF eBook 'n Korter Weergawe Van 'n Langer Boek by Brand Smit

'n Korter Weergawe Van 'n Langer Boek by Brand Smit

Page Updated:
Book Views: 6

Author
Brand Smit
Publisher
Smashwords Edition
Date of release
Pages
0
ISBN
9781301178445
Binding
ebook
Illustrations
Format
PDF, EPUB, MOBI, TXT, DOC
Rating
4
71

Advertising

Get eBOOK
'n Korter Weergawe Van 'n Langer Boek

Find and Download Book

Click one of share button to proceed download:
Choose server for download:
Download
Get It!
File size:6 mb
Estimated time:2 min
If not downloading or you getting an error:
  • Try another server.
  • Try to reload page — press F5 on keyboard.
  • Clear browser cache.
  • Clear browser cookies.
  • Try other browser.
  • If you still getting an error — please contact us and we will fix this error ASAP.
Sorry for inconvenience!
For authors or copyright holders
Amazon Affiliate

Go to Removal form

Leave a comment

Book review

“Die storie tot dusver: Ek is gebore, toe trek ons, toe gaan ek skool toe; toe trek ons weer, en weer, en nog ’n paar keer; toe gaan ek universiteit toe, toe gaan ek na ’n ander universiteit toe; toe gaan ek Korea toe, toe gaan ek terug Suid-Afrika toe, en toe kom ek Taiwan toe. Toe skryf ek nog ’n paar honderd bladsye in toevoeging tot ’n paar honderd bladsye wat ek in vorige jare geskryf het oor hoekom ek doen wat ek doen.

Toe staan ek op ’n verlate treinstasie en dink daar’s te veel materiaal om as ’n enkele boek uit te gee. Toe die volgende dag gaan betaal ek my telefoonrekening en op pad dink ek ’n titel uit vir ’n korter boek met geselekteerde materiaal. Toe kom sit ek agter die rekenaar en skryf hierdie teks.

Daar, die gekondenseerde weergawe van my lewe so ver, wie ek is, en hoe dit gekom het dat jy nou hierdie boek van niks meer nie as ’n paar honderd bladsye in jou hande vashou.”

---------------------

“As jy geen tuiste het nie, geen besittings nie, geen vriende of familie nie, as jy nie veel doen terwyl jy wakker is nie, niks doen om geld te maak nie, jy’t geen godsdienstige oortuigings nie, as jy nooit enige gesprekke voer of reageer op iemand anders se spraak nie, wie is jy dan? Wat is jy?”

---------------------

INHOUD

  • Voorwoord
  • IDEALISTE en hul konflik
  • ALLEENLOPERS en hul stryd
  • Versoening met die monster (oftewel, as ’n alien …)
  • Toewyding en plek
  • Storie van twee ouens
  • Persoonlike Agenda, Boek Een: Inleiding
  • Icarus joernaal, inskrywings # 13 ~ 15
  • Om onthou te word
  • ’n Mees belangrike les
  • Die doel van my lewe
  • Die mooi wêreld
  • Die amperse einde
  • Om oor God te praat
  • Geld en selfrespek – ’n paar gedagtes
  • Gyselaar of vrye skepper?
  • Woordspele
  • Laaste uitbarsting (voor die einde van my vakansie)
  • Voltyds kreatief
  • Ryk, in die wêreld van geld
  • Om deel te wees van iets groter
  • My huidige lewe
  • Die (werklike) waarde van geld
  • Oor die tegniese aspekte van plek en lidmaatskap
  • Eindkontemplasie, deel een/Die uiteindelike hoop
  • Plek en mobiele lidmaatskap
  • Wie en wat
  • Drie insidente
  • Oor die nageslag: Ouerskap
  • Net nog ’n stuk
  • ’n Gedagte broei in my kop, deel twee
  • Nota op Kersdag, 2003
  • Nota op Saterdag 27 Desember 2003
  • In diens van ’n idee
  • Geld en kuns
  • Nota op Maandag 19 Januarie 2004
  • Nota op Saterdag 24 Januarie 2004
  • Om orraait te wees
  • Nota op Dinsdag 17 Februarie 2004
  • Nota op Woensdag 18 Februarie 2004
  • Hoofstuk vyf: [Die groot ongetiteld]
  • Die SELF word gebore (en ander notas van ’n partikulêre dag)
  • Ek besit sewe onderbroeke …
  • Die SELF.
  • Ek weet wie ek is
  • Aanvaar jouself (al is dit net om tyd te spaar)
  • Klein huis, groot wêreld
  • Resultate van ’n lewe
  • Legkaart mense
  • Dis net ’n spel, en die reëls is ontsyferbaar
  • Identiteit, die SELF, en die resultaat van alles
  • Die GEGEWE SELF, en die rol van intellektuele
  • Oor wedergeboorte, en ’n “nuwe” SELF
  • Die formule wat lei tot resultaat
  • Wat GEGEE word, en wat jy KIES
  • Geld, die arbeidsmark, en hoe jy funksioneer
  • Ek glo steeds …
  • “Ek, nou” en verwante notas
  • Oorsprong van die SELF (en het reptiele siele?)


Readers reviews